Elke skool skryf 6 kandidate in wat ook aan hul mej "Skool"
gaan deelneem. Daar word dan gestem om die 1ste plek vir
elke skool. Al die skole se 1ste's neem dan deel aan Mej
"Coca-Cola wat ook in die media sal verskein. 10 van die
finaliste sal na die laaste rondte deurdring.