Skolerugby / School Rugby

Beeld Profinsiale Uitslae

Makro

Groot

Medium

Klein

Klik op "Logo"
Coke-Reeks



Craven.
 

24/7/2010
Waterkloof 21, Centurion 17
Menlopark 24, Eldoraigne 23
EG Jansen 27, Kempton 24
Nelspruit 37, Middelburg 12
Monnas en Florida speel Dinsdag by Linden

Enter Here

Klik hier vir Mej Powerade


Menlopark 24, Eldoraigne 23

Wie is die speler? Kyk Maandag in JIP.

NUUS 24/7/2010
Waterkloof het met al die rugby in Pretoria weggestap en hul laaste oorwinning van die dag was die soetste. Maklik was dit nie en as Centurion pale toe geskop het, kon hulle dalk die bortjies verhang het. Centution het verkies om 14 tik-skoppies te neem binne trefafstand. Die onderskep drie van Waterkloof toe Francois Tredoux van sy eie doelyn gaan druk was egter die keerpunt. Finale telling was 21-17 vir waterkloof. Lees volledige berig Maandag in JIP

 

KLIK Hier vir:
Enige foto op hierdie webwerf.
Stuur 'n e-pos met die fotonommer
en ons stuur 'n A5 grote.
Selfs toeskouers het Foto's.
CLICK Here for free:
Craven Afrigter
Oefen programme: Kondisionering
krag, fiksheid en gewig.
Laat weet ouderdom en posisie
.

Nuus

 

 

Gratis Koerant